A poem inspired by Wolfgang

Skryf met lyf is ‘n kombinasie van wie Mia is, wat sy sien, en waaroor sy wonder.
Dinge uit my en ander lewens wat ek oplet, neerpen en uitvou in stories, gedigte & gedagtes.

Idees ry op woorde rond, en met die deel van my skribbels hoop ek om mense te help dink oor nuwe dinge,
uit vars hoeke, en om nuwe buite en binneplekke te ontdek in die proses.

The inspiration for my piece:
Something Wolfgang said in our interview. “I can change my little radius,
and if I do that, I’ve done something.”

Watch her #CraftColab2 video here.

DCIM100MEDIADJI_0600.JPG